Pharos Nuwe Junior Tweetalige Skoolwoordeboek

Pharos Nuwe Junior Tweetalige Skoolwoordeboek

R182,00

Description

Pharos Nuwe Junior Tweetalige Skoolwoordeboek

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het ‘n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal.

The Pharos Junior bilingual school dictionary focuses on learners from grades 4–7 and has some new, unique features. The dictionary contains about 5000 keywords and is suitable for Afrikaans and English as home language or additional language.